ZASTRON

Life Style / Beauty

Carmé Velsorgkliniek

Omvattende gesigsbehandelings met volledige velanaliserings word met kwaliteit produkte (Environ en Hannon) en masjiene (DF masjien van Environ) gedoen. 

Masserings (Sweedse masserings asook aromaterapie en refleksologie)
Manikure/pedikure (Biogel op tone en naels)
Paraffiendip vir hande asook gespesialiseerde voetbehandelings vir gebarste hakke wakse, wenkbrou en wimpertinte
Grimering vir spesiale geleenthede bv. bruide of matriekafskeid
Hou voorraad van Environ, Hannon en Biogel

Anli Smith
082 934 3529
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.